Nuus

BOK VAN BLERK

NUUS

Herontdek Die Liefde In Somer Son

Herontdek die liefde in Somer Son

As jy lief is vir Afrikaans en hou van rolprente, veral waar komedie, drama en romanse mekaar komplementeer, kan jy met reg uitsien na die 8ste Mei. Want dis wanneer Somer Son, die splinternuwe Afrikaanse rolprent met Bok van Blerk, Hanna Grobler, Juanita de Villiers en Reynard Slabbert in die[…]

Bok Vir Sports Gholf Toernooi

Gewilde tv reeks terug met ‘n Bok, ‘n paar voÈ…ltjies en dalk ‘n arend of twee. Na die gewildheid van die eerste reeks van Bok vir Sports, behoort dit as geen verrassing te kom dat Seisoen 2 oppad is nie. En weer sal die aanbieder, Bok van Blerk sy naam[…]

Leading Lady Is November Oppad

Leading Lady vertel die verhaal van ’n jong opkomende Britse aktrise, Jodi Rutherford, wat Kobus Willemse, ’n Suid-Afrikaanse boer van Brandfort, oorreed om haar te help om voor te berei vir die uitdagende rol as ’n Afrikaanse oorlogsheldin in ’n Hollywoodse rolprent. In ruil daarvoor kry sy die geleentheid om[…]

AgterBok Innibos

Bok gesels oor sy album, Steek Die Vure Aan en deel die agterbok storie van “Land van Melk en Heuning� se musiekvideo. Sy witwarm vertoning van “Koue Voete en Warm Liefde� het Innibos amper annibrand gesteek! Kyk nou na hierdie ekslusiewe video: https://www.youtube.com/watch?v=nfDMDS-fCMA&feature=youtu.be
Website Security Test