Nuus

BOK VAN BLERK

NUUS

BOK VAN BLERK DEFEATS ONE DIRECTION, PINK, TO WIN WORLD CUP OF MUSIC 2014

The biggest radio competition of the 2014 FIFA World Cup has come to a close with the highly-contested title going to a local artist. Bok van Blerk has been crowned Jacaranda FM’s World Cup of Music champion for 2014, defeating Theuns Jordaan in the semi-final and Kurt Darren in the final. Bok[…]

Innibos-konsert is groter as ooit

2014 is die grootste jaar vir Innibos en hulle glo dat hierdie jaar nuwe standaarde sal stel vir feeste in Suid-Afrika. Die tema is immers “Innibos is alles moontlik”. Sandra Jacobs, Innibos se bemarkingsbestuurder, is van mening dat hierdie jaar se fees die grootste opelugkonsert gaan aanbied wat die land[…]

AFRIKAANS IS GROOT is terug en dis groter as ooit!

Kaartjies hiervoor is beskikbaar by www.pnptickets.co.za Die lang gewag is verby en ons is terug met jou gunsteling kunstenaars, jou gunsteling Afrikaanse treffers, en dit om die die draai van jou huis. AFRIKAANS IS GROOT sal weereens die taal laat gons wanneer dit op 14, 15, 18, 19, 20 21 en[…]

Bok en Band in Dubai

Bok en sy band het in Mei bietjie in die woestyn gaan kuier. Hulle het twee fantastiese shows in Dubai gespeel en het die Suid-Afrikaners se harte warm laat klop en terugverlang huistoe. Die energie, entoesiasme en wonderlike interaksie met die gehoor verseker dat Bok weer ‘n draai gaan maak[…]
Website Security Test