Bok en Band in Dubai
Bok en sy band het in Mei bietjie in die woestyn gaan kuier. Hulle het twee fantastiese shows in Dubai gespeel en het die Suid-Afrikaners se harte warm laat klop en terugverlang huistoe. Die energie, entoesiasme en wonderlike interaksie met die gehoor verseker dat Bok weer ‘n draai gaan maak in Dubai in die toekoms.
Lees fotograaf Mike Hook se blog inskrywing hier: http://lightbulbstudio.blogspot.com
Gaan kyk gerus na nog van ons foto’s hier.