Nuus

BOK VAN BLERK

NUUS

Bok van Blerk sing weer vir Afrikaner-harte

TwitterFacebookStumbleuponEmailWanneer Bok van Blerk en Johan Vorster kragte saamsnoer om ʼn liedjie te skryf, kan luisteraars sommer weet ʼn liedjie wat met die Afrikaner-hart praat is in wording. Bok se splinternuwe enkelsnit is getiteld “Ik ben een Afrikaander”. Die liedjie handel oor die storie van Hendrik Bibault wat die woorde[…]

Bespreek SA se Nasionale Singbok vir 2023

TwitterFacebookStumbleuponEmailDaar is nou nog meer rede om uit te sien na 2023 met die nuus dat jy nou al amptelik ‘n Bok van Blerk vertoning kan bespreek vir volgende jaar. Sedert Bok van Blerk die eerste keer in 2006 op die toneel verskyn het en mense laat regop sit het[…]

Wen ‘n jagkuier saam met Bok van Blerk!

TwitterFacebookStumbleuponEmailDis bietjie meer as ‘n jaar sedert die pandemie begin het en as elke dag bietjie begin voel na “Ag tog,” is hierdie jou kans om dit te verander na “Jagtog!” Hierdie is ‘n eenkeer in ‘n leeftyd geleentheid, moontlik gemaak deur Bok van Blerk Produksies en Thithombo wildsplaas, die[…]

Dis Wie Ons

TwitterFacebookStumbleuponEmail15 jaar gelede het Bok van Blerk een van die grootste snitte in Afrikaans vrygestel. Die oomblik toe Del La Rey die klankgolwe getref het, het hy die hele land aan die gons gehad. Vir Afrikaanse mense het dit ‘n gevoel van trots aangewakker. Dit het vir Bok van Blerk[…]

Met sy nuwe album roep Bok van Blerk Hoor Ons!

TwitterFacebookStumbleuponEmailBok van Blerk is terug met ’n splinternuwe album, getiteld Hoor Ons!, en oudergewoonte sal liedjies op dié album hartsnare roer, aanhangers ’n trotse patriotiese gevoel gee en soms ook lekker laat lag. Dié album sal teen einde Augustus op die rak wees. Op Hoor Ons! getuig Bok weer van[…]
Website Security Test