Nuus

BOK VAN BLERK

NUUS

Met sy nuwe album roep Bok van Blerk Hoor Ons!

Bok van Blerk is terug met ’n splinternuwe album, getiteld Hoor Ons!, en oudergewoonte sal liedjies op dié album hartsnare roer, aanhangers ’n trotse patriotiese gevoel gee en soms ook lekker laat lag. Dié album sal teen einde Augustus op die rak wees. Op Hoor Ons! getuig Bok weer van[…]

Van De La Rey Tot Nou – terug na die begin

Kan jy onthou waar jy was toe jy die eerste keer Bok van Blerk se “De La Reyâ€� gehoor het? Kan jy die hoendervleis-gevoel onthou? Dalk ‘n traan? Nou het jy die kans om dit als weer te beleef by ‘n eksklusiewe konsert by die plek waar Bok sy grootste treffer vir[…]
Website Security Test