Nuus

BOK VAN BLERK

Facebook Instagram Twitter YouTube

NUUS

Leading Lady Is November Oppad

Leading Lady vertel die verhaal van ’n jong opkomende Britse aktrise, Jodi Rutherford, wat Kobus Willemse, ’n Suid-Afrikaanse boer van Brandfort, oorreed om haar te help om voor te berei vir die uitdagende rol as ’n Afrikaanse oorlogsheldin in ’n Hollywoodse rolprent. In ruil daarvoor kry sy die geleentheid om[…]

AgterBok Innibos

Bok gesels oor sy album, Steek Die Vure Aan en deel die agterbok storie van “Land van Melk en Heuning” se musiekvideo. Sy witwarm vertoning van “Koue Voete en Warm Liefde” het Innibos amper annibrand gesteek! Kyk nou na hierdie ekslusiewe video:

Innibos-konsert is groter as ooit

2014 is die grootste jaar vir Innibos en hulle glo dat hierdie jaar nuwe standaarde sal stel vir feeste in Suid-Afrika. Die tema is immers “Innibos is alles moontlik”. Sandra Jacobs, Innibos se bemarkingsbestuurder, is van mening dat hierdie jaar se fees die grootste opelugkonsert gaan aanbied wat die land[…]
Website Security Test