Nuus

BOK VAN BLERK

NUUS

SAMA Awards

TwitterFacebookStumbleuponEmailBeste Kontemporêre Musiek Album Ampie for Niks en Niemand Andriëtte for Wat Rym met Liefde Bok van Blerk for Steek Die Vure Aan Elvis Blue for Afrikaans Jak de Priester for N1 van My Hart

Pasella uitsending

TwitterFacebookStumbleuponEmailPublished on 23 Apr 2014 Hierdie week op Pasella: Paul wou opvang rondom al die nuwe ontwikkeling in Bok van Blerk se lewe en het besluit saam potjie maak en visvang is net die ding. Cindy loer in by ‘n fotosessie van die nuwe sensasie in internationale modelsirkels – Katryn[…]

“Steek die Vure Aan” ryg Ghoema benoemings in

TwitterFacebookStumbleuponEmailDie benoemings vir die 2014 Ghoema Afrikaanse Musiek Toekennings, met trots geborg deur kykNET , is op Vrydag 7 Maart bekend gemaak. En dit kom as geen verrassing dat “Steek die vure aan,” Bok van Blerk se mees onlangse uitreiking, spog met drie benoemings nie, asook benoemings vir die skrywers[…]

Vrou soek Boer Movie

TwitterFacebookStumbleuponEmailReleased:7th March 2014 Starring: Lika Berning, BOK VAN BLERK, Nico Panagiotopoulos Synopsis: Mareike (Lika Berning) is a city girl and successful in her demanding career. The same can not be said for her love life. After a confrontation with her boss, she decides to swop the city for the platteland[…]

As Jy Sing Movie

TwitterFacebookStumbleuponEmail‘n Konvensionele musiek onnie lewe vir sy sanggroep wat bestaan uit die verstotelinge van hulle sport-mal skool.  Omstandighede forseer die Stembande om te baklei vir waarin hulle glo, musiek… want as hulle sing, maak die lewe net meer sin!
Website Security Test