Blouwildebliksemsfontein – T-hemp

BOK VAN BLERK

Blouwildebliksemsfontein – T-hemp

R 280.00

Description

Groottes:
S – 4XL

Beskikbaar aanlyn en by alle shows.
Courier na groot stede: R60

Maak asseblief 100% seker oor jou grootte voor jy jou bestelling plaas. Ons neem nie verantwoodelikheid vir groottes wat verkeerd bestel is nie. Jy is welkom om jou t-hemp om te ruil as hy nie pas nie, maar dit sal ongelukkig op jou eie onkoste moet gebeur.

Die breedte neem jy van onder jou arms, in die middel van jou lyf – van die linkerkant voor tot die regterkant voor.
Die lengte neem jy vanaf die bo punt van jou skouers, langs jou kraag, afwaarts.

Additional information

Groottes

S, M, L, XL, 2XL, 3XL, 4XL

Website Security Test