Description
Bok van Blerk se mans beursie, met die Bok horing logo voorop.
Die ideale geskenk vir jou man, Pa, broer en vriend!
Egte kwalieit leer
Trots gemaak in Suid-Afrika deur Thandana
Enige kreukels of onreëlmatighede is natuurlike kenmerke van leer wat elke stuk uniek maak
Additional information
Kleur: | Tan beige, Tabak bruin, Swart, Blou |
---|