Unisex Leer Badkamer sakkie

BOK VAN BLERK

Unisex Leer Badkamer sakkie

R 987.00

Bok van Blerk se unisex badkamer sakkie.
Lekker spasie vir al jou benodighede op ‘n lekker bosveld vakansie.

Egte kwaliteit leer
Trots gemaak in Suid Afrika deur Thandana
Bo-aan sak Dubbel YKK-ritssluiter om die hoofvak oop te maak
Afsonderlike binnekompartement binne gevoer met waterbestande Nylon
Egte leer kante, basis en handvatsels
Enige kreukels of onreëlmatighede is natuurlike kenmerke van die leer wat elke stuk uniek maak

Description

Additional information

Kleur:

Tabak Briun, Tan Beige, Mos Groen

Website Security Test