Description
Bestel ‘n Spesiale Videoboodskap van Bok van Blerk!
Opsoek na ‘n unieke en persoonlike geskenk? Laat Bok van Blerk ‘n persoonlike videoboodskap vir jou of jou geliefde opneem. Of dit nou vir ‘n verjaardag, graduering, herdenking of enige spesiale geleentheid is, hierdie persoonlike boodskap sal die spesiale dag onvergeetlik maak.
Verskaf eenvoudig die boodskap wat jy wil hê Bok moet opneem, en ons sal die res doen!
Instruksies:
1. Plaas bestelling en maak betaling
2. Stuur epos met boodskap instruksie na winkel@bokvanblerk.co.za
– Verskaf naam en van asook bestellingsnommer van persoon wat die boodskap bestel het
– Verskaf die inhoud van die boodskap wat Bok moet opneem (Naam, geleentheid en enige ander besonderhede)
3. Bok sal die video opneem en ‘n link om die video af te laai na jou toe e-pos binne 7 dae.
*Vir die gene wat oorsee woon, verskaf enige Suid-Afrikaanse adres by die uittekenpunt. Die videobooskap word digitaal per epos gestuur.