Blouwildebliksemsfontein T-hemp – Mauve

BOK VAN BLERK

Blouwildebliksemsfontein T-hemp – Mauve

Groottes:
S – 3XL
Kleur:
Mauve (vuil pink)
(Navy blou ook beskikbaar op winkel)

Beskikbaar aanlyn en by alle shows.

Maak asseblief seker oor die groottes op die “Size chart” voor ‘n bestelling geplaas word.
Ons neem nie verantwoordelik vir vekeerde groottes wat bestel is nie.

This product is currently out of stock and unavailable.

Description

Groottes:
S – 3XL
Kleur:
Mauve (vuil pink)
(Navy blou ook beskikbaar op winkel)

Beskikbaar aanlyn en by alle shows.

Maak asseblief 100% seker oor jou grootte voor jy jou bestelling plaas. Ons neem nie verantwoodelikheid vir groottes wat verkeerd bestel is nie. Jy is welkom om jou t-hemp om te ruil as hy nie pas nie, maar dit sal ongelukkig op jou eie onkoste moet gebeur.

Die breedte neem jy van onder jou arms, in die middel van jou lyf – van die linkerkant voor tot die regterkant voor.
Die lengte neem jy vanaf die bo punt van jou skouers, langs jou kraag, afwaarts.

Additional information

Groottes:

S, M, L, XL, 2XL, 3XL

Dalk hou jy ook hiervan

R 280.00

Blouwildebliksemsfontein – T-hemp

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Website Security Test