Bok van Blerk kinder kepse
R 200.00
Kinder kepse nou beskikbaar!
Kry vir die jongspan elk ‘n lekker kwaliteit Bok van Blerk keps om te beskerm teen die son en vir die volgende vertoning!
Bok van Blerk kepsies beskikbaar in burgandy met ‘n briun print op.
“One size fits all”, die kepse kan gestel word.
In stock