Bok van Blerk Embleem T-hemp

BOK VAN BLERK

Bok van Blerk Embleem T-hemp

R 299.00

Die SPLINTER NUWE Bok van Blerk Embleem t-hemp is hier! Slegs die t-hemp te koop vir R299 (Keps en beursie apart te koop)

Kwaliteit t-hemp: 100% Single Jersey Cotton *Melange 70% Cotton 30% Polyester
Kry jou unieke t-hemp nou!

Groottes:
XS – 2XL

Beskikbaar aanlyn en by alle shows.

Maak asseblief 100% seker oor jou grootte voor jy jou bestelling plaas. Ons neem nie verantwoodelikheid vir groottes wat verkeerd bestel is nie. Jy is welkom om jou t-hemp om te ruil as hy nie pas nie, maar dit sal ongelukkig op jou eie onkoste moet gebeur.

Die breedte neem jy van onder jou arms, in die middel van jou lyf – van die linkerkant voor tot die regterkant voor.
Sien produk fotos vir die afmeting in CM.

Category: . Tags: , .

Description

Additional information

Grootte:

XS, S, L, XL, 2XL

Website Security Test